Broodwortel

Broodwortel

Die broodwortel word verkry van die broodwortelplant (Manihot esculenta) en is veral in die tropiese lande 'n belangrike voedselbron. Dit word ook kassawe of maniok genoem. Die wortels bevat baie water en stysel, maar min proteïene, min vitamiene en byna geen vette nie. Dit word hoofsaaklik gebruik vir die setmeel daarin, waarvan onder meer brood gebak kan word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search